RIGLYNE

Welkom
Bestuur
Algemeen
 
Meer oor ons
Kommunikasie
Fotogallery
Kontak ons
 
Laerskool Menlopark
Hoërskool Menlopark

 

   
 
Welkom by ons Kleuterskool
 
 

Baie welkom terug. Mag 2012 vir u

 'n wonderlike en geseënde jaar wees.

Parkieland personeel

 

Parkieland spog met vyf Gr. R klasse en vyf voorbereidende klasse.  Elke klas beskik oor sy eie fantasie area en dis ook hier in die klasse waar elke kind se potensiaal ontgin word deur kreatief skeppend besig te wees.  Stilsit word tot die minimum beperk.  Die kinders word daagliks gelei tot kreatiewe denke deur middel van probleemoplossings.  Die Gr. R kinders ontvang ook weeklikse rekenaarklasse in die skool se Rekenaarsentrum, neem vanaf 2011 deel aan KDA en neem ook deel aan die Laerskool se Revue.

PROSPEKTUS
©  Parkieland 2012