|
Welkom
Bestuur
Algemeen
Meer oor ons
Kommunikasie
Fotogallery
Kontak ons
Laerskool Menlopark
Ho๋rskool
Menlopark
|
|
|
|
Dagprogram
|
|
7:30 8:30 Aankoms en konstruktiewe spel
8:00 8:30 Buitespel
8:30 9:00 Ons groet mekaar
-
Gewyde sang
-
Weerkaart word bespreek
-
Leier en helpers word aangewys
Ons word slim:
-
Temabespreking
-
Persepsie: ouditief/visueel
-
Taalontwikkeling: rympies/kommunikasie
-
Wiskunde: voorbereiding vir Graad 1
-
Bybelverhaal
9:00 10:00 Ons geniet kuns:
-
Vaardighede word aangeleer
-
Kreatiwiteit ontwikkel
-
Wiskunde word prakties gedoen
10:00 10:15 Opruim- en toiletroetine
10:15 10:30 Verversings
10:30 11:00 Ons grootspiere kry oefening;
-
Musiek en beweging
-
Bewegingspele
11:00 12:00 Gerigte buitespel en
gespesialiseerde aktiwiteite
12:00 12:10 Handewas
12:00 12:30 Ons luister graag:
-
Storie of
-
Poppespel
12:30 13:00 Rustyd/opvoedkundige spel
13:00 13:30 Middagete/vertrek
13:30 17:30 Nasorg
|
|