|
Fotogallery Eerste Kwartaal 2011
|
|
2011-03-23:
Al
die kleuters het die jaarlikse waterkaskenades vreeslik
geniet. Dankie juffrou Riekie! |
|
|
|
2011-03-10:
Op
10 Maart het Gr.R en Gr.RR die dieretuin besoek en dit
vreeslik geniet! |
|
|
|
2011-03-03:
Die jaarlikse Pretloop was weer
eens groot pret en plesier vir jonk en oud! |
|
|
|
2011-02-25:
Die Gr.00 en Gr.000 - met borrels
en water het ons altyd pret! |
|
|
|
2011-02-25:
Juffrou Minnelize se 1ste
verjaarsdag as volwaardige juffrou - nogmaals baie geluk! |
|
|
|
2011-02-14:
Valentynsdag "Ons gee om". |
|
|
|
2011-02-11:
Ons graad R-hou 'n fantasieparade. |
|
|
|
2011-02-04:
Parkieland spog met vyf pare tweelinge op die voorblad
van die Tswane Beeld! |
 |
|
2011-02-02: Ons mamma en pappa teepartytjie op 28
Januarie was
groot pret! |
|
|
|
2011-01-12: Opgewondenheid was die hoogtepunt van
die 1ste dag. |
|
|