Judo Patrick Trezise 082 440 2937
Playgolf Terence Westcott 082 307 5050
Warriors Gymnastics Wiehann Smith 064 533 0209
Tennis Jeandré Naudé 060 340 9772
Netbal-Pret Marlize de Bruin 072 059 6774
Menlo 360 Krieket Gr. 00-Krieket SJ de Klerk 067 122 3596 Dihan Bekker 083 412 9715
Playball Bernadette Vincent 082 375 4516
Pottebakkery Annelize Kleynhans 082 779 0378
Experi-maatjies Marilé Rischmüller 082 852 1143
RSD Rugby Phillip van Coller 082 404 9735
Dans-Muis Jessica Greyling 082 902 9391
U sluit ‘n ooreenkoms direk met die afrigter en alle korrespondensie en navrae moet aan die afrigters gerig word.
U stuur alle bewys van betalings en korrespondensie direk aan die betrokke afrigter.
Ons wil ouers aanraai om net twee of drie van bogenoemde aktiwiteite vir hulle kleuters te kies – hulle moet nog tyd kry vir speel.
Al die aktiwiteite word tydens vryspel van 11:00 tot 12:00 by Parkieland aangebied.