Die Parkie-span is enig in hul soort – hier is nie plek vir fyngevoeligheid nie, ons kinders kom altyd eerste! Ons “skoolkultuur” is tasbaar die oomblik wat ouers deur die hek stap. Ware omgee vir die kinders maak skool lekker vir kinders én personeel. Ons is in ‘n gee-en-neem verbintenis met ons kinders en min beroepe gee jou soveel onvoorwaardelike liefde as Voorskoolse Onderrig: kinders gee nie voor nie, dit wat jy sien is opreg!
Administratief
Me. Michelle Talma
Skoolhoof
Graad RRRR
Me. Jeanne Verhage
Me. Nita Rodgers
Me. Esti Myburgh
Lily Motiang
Ria Zondo
Rucillen van Zyl
Graad RRR
Me. Lize van Wyk
Me. Janie Gouws
Me. Juanita Swanepoel
Me. Jeanine Strydom
Me. Marli Botes
Friedah Kgwadi
Muki Aphane
Lizzy Mashiya
Elizabeth Ralebona
Sam Kamwendo
Graad RR
Me. Riekie van Eeden
Me. Henriëtte Liebenberg
Me. Bianca van Dyk
Me. Mariska Erasmus
Me. Moné Coetzer
Joyce Ralebona
Sabina Masilela
Jackie Makgado
Gladness Gholele
Rosinah Mthimunye
Naskool
Me. Susan Roberts
Me. Carmen Barendse
Me. Monique de Wit
Me. Corlia Els
Ons kombuis-assistant
Tannie Irene maak die lekkerste ontbytpap in die Ooste van Pretoria en die maats vra vir nòg!